Hoop in ‘n wanhopige stukkende wêreld
Hoop in ‘n wanhopige stukkende wêreld is wat almal van ons nodig het. Hoe maak ons sin van die sinnelose?
Hoop in ‘n wanhopige stukkende wêreld is wat almal van ons nodig het. Hoe maak ons sin van die sinnelose?
Gedigte oor verlies uit die pen van Amanda. Sommer net ‘n paar woorde uit my hart wat ek met julle wil deel. Die wensput ‘n Gedig opgedra aan my man wat op die ouderdom van 30 jaar in ‘n motorongeluk gesterf het. Hy was ‘n […]