Afrikaans is nie eg Suid Afrikaans
Afrikaans het ‘n lang ryk geskiedenis. Hollands het saam met Jan van Riebeeck in 1652 in die Kaap aan wal geloop.
Afrikaans het ‘n lang ryk geskiedenis. Hollands het saam met Jan van Riebeeck in 1652 in die Kaap aan wal geloop.
Ek het Afrikaanse letterkunde op skool geneem en ek het die heel meeste van die idiome en pittige sêgoed gehou. Ek hou steeds daarvan om hulle te gebruik en is altyd op die uitkyk vir nuwes. Vandag wil ek sommer net ‘n paar lekker Afrikaanse […]