Kommentaarbeleid

Kommentaarbeleid vir Amandaskrywer.

Dis altyd lekker om terugvoer van my lesers te kry en nou kan jy ook kommentaar op plasings lewer. Voordat jy kan kommentaar lewer moet jy egter eers op die webblad registreer met jou naam en e-pos adres. Jou inligting sal nie verkoop of weggegee word nie. Lees asb. die privaatheidsbeleid.

Die volgende word ten sterkste verbied

  • Geen rassisme of haatspraak word toegelaat nie.
  • Vuil taal is ook nie aanvaarbaar nie.
  • Geen gemorspos nie
  • Geen eksplisiete seksuele kommentaar word toegelaat nie

Respekteer mekaar

  • Aanvaar dat ander se menings van joune mag verksil
  • Wees sensitief oor ander se godsdiens of politieke verskille.
  • Kom ons hou die blad skoon en skep ‘n interaktiewe kuierplek waar almal tuis voel.
  • Rapporteer asb. enige wangedrag aan Amanda

Oortreders van die beleid

  • ‘n Eerste oortreder sal gewaarsku word deur Amanda
  • Indien daar weer ‘n oortreding van die beleid plaasvind, sal jy verwyder en verban word om weer kommentaar te lewer.