Almal wil ‘n boek skryf
Almal wil ’n boek skryf lees ek nou die dag in ’n artikel. Blykbaar is dit meeste mense se geheime wens en iets waaroor gedroom word
Almal wil ’n boek skryf lees ek nou die dag in ’n artikel. Blykbaar is dit meeste mense se geheime wens en iets waaroor gedroom word
Skryf jy? Wat skryf jy? Fiksie of Nie-fiksie of albei? Skryf jy professioneel of sommer net vir die lekkerte? Engels of Afrikaans?
Daar is ‘n storie in elkeen van ons. Ons storie begin wanneer die saadjie van lewe geplant word – nege maande voor ons geboorte en leef voort in die herinneringe wat ons nageslagte van ons koester. Oprah Opran het jare gelede ‘n eksperiment op haar […]
Die redes omtrent skryf Dit gee die skrywer ‘n stem Dis ontspannend Jou kreatiwiteit word benut Jy kan uiting gee aan jou emosies Daar is die moontlikheid om ‘n ekstra geldjie te maak. Jy kan selfs ‘n loopbaan daaruit maak Dit maak nie saak wat […]
In 2005 het ek alreeds vir ‘n paar jaar as joernalis gewerk by een van ons plaaslike koerante. ‘n Heel respektabele koerant, alhoewel met ‘n klein lesers groep. Terwyl die koerant gesukkel het om kop bo water te hou, het ‘n advertensie op die Internet […]
Self publikasie is eenvoudig gesproke die proses van publikasie sonder die hulp van die groot tradisionele publikasie huise. Voordele van Tradisionele publikasie Wanneer jou manuskrip gekies word vir publikasie gee dit aan jou ‘n kredietwaardigheid en status Die publikasie huis hanteer alles namens die skrywer […]
Ek dink ek is met ‘n pen in een hand en ‘n papier in die ander hand gebore. Ek was nog klein en in die laer skool toe ek ywerig begin skryf het. Op skool het ek treffer opstelle geskryf alhoewel my handskrif veel te […]
My skryf kom van vêr af – om die waardheid te sê ek het dit nog altyd geniet om te skryf selfs toe ek nog ‘n klein laerskool dogter was. Ek het alewig dinge neergeskryf. Ek was ‘n sensitiewe kind en na my Pa se […]
Ek het Afrikaanse letterkunde op skool geneem en ek het die heel meeste van die idiome en pittige sêgoed gehou. Ek hou steeds daarvan om hulle te gebruik en is altyd op die uitkyk vir nuwes. Vandag wil ek sommer net ‘n paar lekker Afrikaanse […]
MY DEFINISIE VAN SKRYF TERAPIE Ek verstaan en beoefen skryf terapie as ‘n manier om aan jou gevoelens uiting te gee sonder om ander mense skade aan te doen. Volgens my en my ondervinding met emosies, vriende en familie is dat dit ‘n veilige eerlike […]