Dinge wat my bybly
Dinge wat my bybly uit my tyd as Polisie vrou in die 1980’s en 1990’s. Ek was jonk, naïef en onervare
Dinge wat my bybly uit my tyd as Polisie vrou in die 1980’s en 1990’s. Ek was jonk, naïef en onervare
Ek was vars uit die skool. Nuwe polisievrou in Kimberley. Ver van my familie af. 19 Jaar oud.
My eerste groot avontuur op my eie. Polisie kollege hier kom ek.
Ek het by verskeie staats instellings aansoek gedoen. Die soldoedies, lugmag, vloot het my almal afgekeur