Totsiens Ma
Totsiens Ma. Ons het geweet die dag sou een of ander tyd aanbreek en tog het dit skielik en onverwags gekom.
Totsiens Ma. Ons het geweet die dag sou een of ander tyd aanbreek en tog het dit skielik en onverwags gekom.
Nie dat dit regtig saak maak nie want dis my lewe en ek hou van ‘n vervelige lewe.
Ma is in die verswakte bejaarde afdeling. Alhoewel sy in die tehuis is het sy wonderbaarlik herstel na die val
My Ouma is oud vertel my kleinseun nou die dag in die skool en die hele klas skaterlag.
Vandag is spesiaal. Baie spesiaal en persoonlik vir my. Ek was by ‘n kruispad in my lewe.
Na my Ma se beroerte in Oktober 2022 het alles in my lewe stilgestaan. Ek het Hoop nodig en kry dit deur my vyeboom.
Vreemde lirieke wat nie sin maak nie en baie gewild was of is. Musiek het baie fasette en lirieke is een van hierdie komponente. Die fokus is op Afrikaanse lirieke van plaaslike kunstenaars. Sommige liedjies se ritme is aansteeklik terwyl die lirieke nie altyd duidelik […]
Mense wat ‘n indruk op my gemaak het. Sommige mense maak ‘n positiewe draai in jou lewe hetsy persoonlik of indirek.
Ek wens ek was ‘n vlieg teen die muur waar niemand my kan sien nie. Stil soos ‘n muis bespied ek die omgewing.
As jy val moet jy gou weer opstaan anders bly jy op die grond. Hoe langer mens op die grond bly, hoe moeiliker om regop te kom.