Die Internet kan wreed wees
Die Internet kan wreed wees. Daar is soveel goeie mense op die Internet maar ongelukkig is daar ook diegene met slegte bedoelings
Die Internet kan wreed wees. Daar is soveel goeie mense op die Internet maar ongelukkig is daar ook diegene met slegte bedoelings
Suid Afrikaners oorrompel sosiale media en van hulle kan met die grootste sosiale media sterre in die wêreld meeding. Suid Afrika het ‘n hele aantal sosiale media sterre waaronder ook Afrikaners. Sosiale media is tans die gewildste internet uitvindsel en dit is veral jonger mense […]
Die Internet het my lewe meestal verryk vandat ek in 2000 die kuber wêreld betree het. Daar is egter ook ‘n donker kant en die Internet is nie vir almal nie. Voor sosiale media In 2000 was die Internet ‘n gemaklike, onuitputbare bron van inligting […]
Daar is heelwat sosiale media tipes maar vir nou gaan ek fokus op Facebook, Instagram, Twitter, LinkedIN en YouTube. VOOR SOSIALE MEDIA Ek het in die jaar 2000 by die Internet gemeenskap aangesluit en ‘n wonder wêreld het vir my oopgegaan. Daar was aanhanger klubs […]