Tuinmaak foute van ‘n beginner tuinier
Tuinmaak foute van ’n beginner tuinier was daar baie in die 3 jaar van my tuinmaak avontuur. Ten spyte van al die foute maak ek steeds tuin
Tuinmaak foute van ’n beginner tuinier was daar baie in die 3 jaar van my tuinmaak avontuur. Ten spyte van al die foute maak ek steeds tuin
Tuinmaak is terapeuties en helend vir jou siel. Of dit nou ‘n formele of informele tuin is, klein of groot.
Ontmoet Evita my nuwe vriendin. Sy ruik lekker en is klein en fyn en ek vermoed ons gaan nog besties word. Ek moet bieg Ek is ‘n beginner tuinier wat nog baie het om te leer. Soms kan ek dit self nie glo dat ek […]
Geure uit my kruie tuin vul my hart met vreugde. En wanneer ek my eie kruie in my kos gooi smaak dit soveel lekkerder. Kruie in die 70’s Miskien was dit net met ons die geval. Julle moet my tog laat weet hoe julle dit […]
Kothuis tuine met groente en kruie was in die depressie jare baie gewild omdat dit so prakties was. Kothuis tuine het sy ontstaan in Engeland gehad toe werkers klein stukkies grond gehad het waarop hulle huisie gestaan het. Geld en kos was skaars en die […]
Tuin kamers is hoe ek tuinmaak
Ek is ‘n beginner tuinier en elke dag is ‘n leer proses. Ek kan nou verstaan hoekom mense so lief is vir tuinmaak. My Ma het in haar tuin geleef en die mooiste blomme opgetower en dikwels het ek my oë gerol as kind. Hoe […]