Gesondheid na 50
Gesondheid na 50 word moeiliker soos ons ouer word. Die bene is nie meer so beweeglik nie, ons staan moeiliker op
Gesondheid na 50 word moeiliker soos ons ouer word. Die bene is nie meer so beweeglik nie, ons staan moeiliker op
In 2010 het ek telkemale verstik en hiccups gekry wanneer ek eet. Eers het ek gedink dis my verbeelding.
Drink tee saam met my. Ek nooi jou uit vir ‘n koppie vars gebroude tee uit my tuin en kombuis. Dis heerlik. Ontspan en geniet. Die wonder van Tee Koffie is lekker. Tee is egter in ‘n klas van sy eie. Ons in Suid Afrika […]
Die coronavirus het ons almal se lewens kom deurmekaar krap Die coronavirus was die laaste strooi in ‘n deurmekaar tyd in die wëreld. Dis onseker tye. Finansieel In Maart toe die virus ons onderstebo stamp het alles wat ons gedink het seker was in ‘n […]