Vrae aan God
Sy tyd is volmaak. Hy is almagtig. Tog is daar dinge waaroor ons wil sekerheid kry.
Sy tyd is volmaak. Hy is almagtig. Tog is daar dinge waaroor ons wil sekerheid kry.
Kerk is die anker van baie mense se lewens – myne ook. Gedoop, sondagskool, gekatiseer, getroud in die kerk en so gaan dit steeds aan.
Liefde is ’n snaakse ding soos die oues van toentertyd altyd gesê het.
Plaasaanval getuienis – die wonderwerk storie van Andrew de Vries wat aangeval is op die Koelenhof wyn landgoed
Jy is goed genoeg vir God. Dit maak nie saak wat mense van jou sê of hoeveel kere jy al foute begaan het nie. God het jou na Sy hand geskape.
Is sendelinge se dae getel in hierdie tyd? Al hoe meer mense kom in opstand teen sendelinge wat hulle lewens wil verander.
Kosbare minute met God in die besige tye. Soms voel dit of daar nie genoeg tyd in die dag is vir alles wat moet gedoen word nie.
Dit is wel met my siel is ‘n vertaalde Christelike lied. Die lied het ‘n hartseer verhaal agter die woorde.
Ek kan nie genoeg dankie sê vir al die genade wat God aan my betoon nie. Elke dag is daar iets waarvoor ek kan dankie sê
Waar pas die paashaas in paasfees? Paasfees is een van die groot Christelike feeste. So hoe op aarde het ”n paashaas daar belang?