Ek hou van briewe skryf
Ek hou van briewe skryf van kleins af. Sondae het ons briewe vir familie en vriende geskryf by die eetkamer tafel.
Ek hou van briewe skryf van kleins af. Sondae het ons briewe vir familie en vriende geskryf by die eetkamer tafel.
Brief aan mede Afrikaners Beste lede van die Afrikaner nasie Afrikaans is vir my die mooiste taal en die een taal waarin ek myself die beste kan uitdruk. Afrikaans is ook die taal wat ons almal deel maak van mekaar. Engelse en Afrikaanse Suid Afrikaners […]
Beste Musica Ek weet julle is baie besig, maar ek sal net ‘n paar minute van julle tyd neem. Ek het iets op die hart. Daar is nie ‘n maklike manier om dit te sê nie. Julle het my hart gebreek toe julle so skielik […]