Julle vrae beantwoord
Elke nou en dan kry ek ‘n E-pos of boodskap van ’n leser met ’n vraag vir my en dikwels word dieselfde vraag ’n 2de keer gevra.
Elke nou en dan kry ek ‘n E-pos of boodskap van ’n leser met ’n vraag vir my en dikwels word dieselfde vraag ’n 2de keer gevra.
Ek het weer my asem terug gekry. Die afgelope 3 maande was mal verby. My voete het nie grond geraak nie. Dit was rof
So bly ek is klaar met skool. Ek het gehou van skool toe ek ‘n kind was. Ek kan egter nie dieselfde sê as ouer van skool kinders nie.
Januarie tot September 2022 was heel rustig en het volgens beplanning verloop. My beplanning vir die jaar altans. Huis, tuin en skryf projekte. En toe gebeur dit.
Bak en brou saam met Ouma is een van my en my kleinkinders se gunsteling dinge om te doen. Dis ‘n gemors maar lekker. Hulle wil met alles help: Meel sif, klits en selfs die eiers oop breek. Die eiers oop breek is nie altyd […]
Vals tande brille en plooie is ons almal se voorland eendag en dis gouer as wat mens dink. Ek is reeds daar. Oja en moenie die grys hare vergeet nie. My Ouma het soos ‘n regte Ouma gelyk soos bogenoemde beskrywing. Sy was ook rond […]
Waarvandaan kom ek? Nee, nie jou geboortedorp nie. Eerder jou herkoms. Voorvaders, Lande en DNA gee insig oor herkoms.
Week van feesvieringe elke jaar in Mei. Ons ystervrou Ma is hierdie jaar 85 jaar oud. Elke jaar vier ons 3 dogters fees saam met Ma.
My eerste Moedersdag was 34 jaar gelede toe my oudtste dogter op 5 Mei 1988 gebore is. Dit was ‘n dag gevul met vreugde.
Ek raak soos my Ma vertel mense my. Ek lyk selfs soos sy veral noudat my hare grys is. Dit was altyd my grootste vrees.